+71

Boutique Guesthouse Hanover

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Darling Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Boutique Guesthouse Hanover is in die prentjiemooi Karoo-dorpie, Hanover, op die N1- en N10-kruising geleë. Gaste kan 'n unieke ervaring verwag en die dekor smelt saam met die eindelose Karoo-landskap en atmosfeer.

Daar is 7 luukse suites wat lei na 'n privaat patio met gasvryheid en diens op sy beste. Luukse geriewe sluit ruim kamers met en suite-badkamers in. Elke kamer het 'n platskerm-TV met beperkte DStv, lugversorging, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en badkamergeriewe.

Boutique Guesthouse Hanover bied egte Karoo-disse met 'n kinkel, van skaapstertjies tot lamsvleis. Ons maak ook voorsiening vir die meeste dieëtvoorkeure, soos vegetariërs, en gebruik bestanddele wat beskikbaar is.

Laat die stof op jou vel rus en vat die oop pad na 'n prentjiemooi omgewing. Hier maak ons ons harte en deure vir gaste oop en verseker dat jy heerlik sal uitrus.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 293 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Juanet J
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Was ongelooflik mooi - 'n oase in die Karoo.
Nov 2025
Christopher C
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommend! We had an absolutely fantastic stay in Hanover! The guest house was spotless and very comfortable. The bed was except...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Hannes L
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Baie aangenaam, sal weer daar oorbly puik.
Okt 2025
Otto H
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker oornagplek. Die plekkie was werklik 'n aangename verrassing vir 'n oornagstop. Vriendelike diens. Kraakskoon en lekker aandete. (Ons moes ongel...
Sien meer
Okt 2025
Riette D
5.0
Uitsonderlik. Wat 'n fantastiese verrassing! Well done aan die span, julle is gasvry, die kos is uit die boonste rakke, ek het werklik lekker gerus en...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 412

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 22 Darling Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Gaste dink Boutique Guesthouse Hanover het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Darling Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15acbf2393576d624e81f0adc5f81ebdbe99824c8a90fd4d81cc68eb956695d595ab26fd60fcf8b030bee397d6c5a13ee96c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 293 5 1 5 22 Darling Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -31.06702492499 24.442505159525
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang