Marlothpark Akkommodasie by Boutique lodge Cozy Lion | LekkeSlaap
+20

Boutique lodge Cozy Lion

1 resensie
Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vanaf 11 Jun 2020 tot 31 Jul 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mambastraat 1943, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 R1 520 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Boutique Lodge Cosy Lion bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike tweeslaapkamer-lodge in Marloth Park. Marloth Park is 'n wildbewarea en vakansiedorp op die Krugerwildtuin se suidelike grens.

Dié lodge het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed het. Die lodge het ook 2 badkamers, 1 in die huis en 1 buitebadkamer waar gaste die bosgeluide vanuit die bad kan geniet. Die lodge het ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en Nespresso-masjien toegerus.

Die leefarea lei na 'n lieflike buite-patio en swembad. Die lodge het ook braaigeriewe en 'n parkeerarea.

Slaapplek

’n Bespreking by Boutique lodge Cozy Lion sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir Boutique lodge Cozy Lion
Netheid
3.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Mambastraat 1943, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Boutique lodge Cozy Lion het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 900
Vanaf R1 520
per nag (plek vir 4)
was R1 900
Vanaf R1 520
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mambastraat 1943, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcVQmz7ufIVfbDAd6W7d9XWj8J6J5F8oVvUzgrzo1HEp4RAnn9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 900, nou Vanaf R1 520  per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 1943 Mamba Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.34417 31.770449
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za