Bradclin @ Mutual

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Bradclin @ Mutual is in Anfield Village, in die Forest Rylaan-uitbreiding geleë en die uiters sentrale ligging is ideaal vir sakereisigers wat Old Mutual en ander besigheidsparke in Pinelands wil besoek. Die woonstel is perfek vir sakereisigers en toeriste wat verkies om in 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks onder bekwame bestuur tuis te gaan.

Die eenheid het 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer, 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Die helder leefarea het DStv en daar is 'n volledig toegeruste kombuis met stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei.

Daar is 'n parkeerplek net oorkant die eenheid beskikbaar. Die kompleks bied ook 2 swembaddens, 2 wasserye en 'n speelarea vir kinders.

Slaapplek

'n Bespreking by Bradclin @ Mutual sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Dienste

  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bradclin @ Mutual gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 R1 200 per nag (vir 4 mense)

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za