Bradclin Sport - Newlands
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 1, FairOaks, Edman-weg, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bradclin Sport, Newlands is in Newlands geleë en bied verblyf wat perfek is vir wittebroodspaartjies, vakansiegangers of sakereisigers.
Die oopplan-eenheid op die grondverdieping het 1 slaapkamer en het 'n privaat tuin. Die eenheid het ook 1 badkamer met 'n stort-oor-bad asook 'n kombuis wat beskik oor 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, stofie met 'n oond en al die nodige eetgerei en breekware. Die deure maak oop op die patio waar jy 'n luilekker ontbyt, die eerste koppie koffie van die dag of 'n skemerkelkie kan geniet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Sakereisigers sal die groot lessenaar waardevol vind.
Gratis, onbeperkte WiFi word voorsien.
Daar is veilige onderdakparkeerplek vir 1 klein- tot mediumgrootte voertuig. Let asb. dat hierdie plek nie troeteldiervriendelik is nie.
Bradclin Sport, Newlands is in 'n moderne en veilige kompleks geleë en is stapafstand vanaf Nuweland en die Sportwetenskap Instituut van Suid-Afrika. Ons is ook na aan die Universiteit van Kaapstad (UCT), die Vincent Pallotti Hospitaal, Cavendish Winkelsentrum, Nuweland-krieketgronde, SACS-skool en die Montebello Kuns- en Kunsvlyt-sentrum. Maklike toegang tot die hoofweë maak dit maklik om enige deel van Kaapstad te besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Bradclin Sport - Newlands sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Eenheid 1, FairOaks, Edman-weg, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Bradclin Sport - Newlands het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rondebosch Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 1, FairOaks, Edman-weg, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18