Brambleberry Farm
Beskrywing
Dit is 'n dubbelkamer met 'n en suite-badkamer. Dit het 'n klein, privaat leefarea met koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n gedeelde terras tussen Duck Pond End en Zimbini met 'n yskas wat gaste mag gebruik. Die kamer is op die grondvloer van die hoofhuis.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Ontbyt Koffie en tee
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dit is 'n kamer met 'n dubbelbed, 'n ekstra enkelbed en en suite-badkamer. Dit het 'n klein, privaat leefarea met koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n gedeelde terras tussen Duck Pond End en Zimbini Kamer met 'n yskas wat gaste mag gebruik. Die kamer is op die grondvloer van die hoofhuis.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Ontbyt Koffie en tee
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Rob's Room is in die hoofhuis, op die boonste vloer. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is beskikbaar indien jy koffie of tee wil maak en daar is 'n gemeenskaplike leefarea met 'n TV. Die leefarea is ook beskikbaar vir gaste wat net wil ontspan met 'n lekker boek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Sitkamer
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Ontbyt Koffie en tee
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brambleberry Plaas, Riebeeksrivierpad, 7300, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18