LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+31

13 gaste

5 slaapkamers

9 beddens

3 badkamers

  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 16 Branderdraai Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Brander View is 'n selfsorghuis in Sandbaai, Hermanus. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende.

Die huis bied slaapplek aan 13 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het dubbelbeddens en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die vyfde slaapkamer het 2 stapelbeddens en 'n enkelbed. Die eerste 2 badkamers het 'n bad, stort, wasbak en toilet en die derde badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is 2 leefareas met sitplek, 'n TV en etenstafel. Die eerste leefarea het 'n kaggel en die tweede leefarea het 'n binnebraai en pooltafel wat na die onderdakstoep met 2 etenstafels en 'n gasbraai lei. WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n swembad, 'n dek op die dak en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby winkels en restaurante en is 750 m vanaf Sanbaai-strand via die Sanbaai-kuspaadjie.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Ronnie M
5.0
Totally awesome! Our stay was very nice, peaceful and quiet area - had lots of fun - loved the setup of the house - will definitely ret...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Matthew W
Gesin met tieners
5.0
Was very nice. The house was fantastic.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Wilmien M
Saam met vriende
5.0
Dit was lieflike verblyf, wat baie ruim, skoon en netjies was. Ons het heerlik gebly.
Feb 2026
Willem H
Saam met vriende
5.0
Wonderful. Fantastic weekend away.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Jana L
Gesin met klein kinders
5.0
Below end. Die naweek was baie lekker, alles was in plek, alles wat ons nodig gehad het, was in plek. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sa...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 32

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

  • 16 Branderdraai Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brander View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 13)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 13)
Bespreek

16 Branderdraai Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6e989c20a3da4e9558159eb536f1f197b9200b83fb8880e6d33ff1f1097277bf9e6fd59622a1da109a0dc5bdbdfada6cb2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 13) 10 5 1 5 16 Branderdraai Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4196524 19.1839348