Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Branderkant 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rayweg 2, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R610 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Branderkant 4 is ’n selfsorg-dubbelverdiepingwoonstel in die Branderkant-kompleks in Ramsgate, 'n vakansiedorp aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Die woonstel is naby talle winkels, restaurante en aktiwiteite op die strand.

Die woonstel kan 4 gaste akkommodeer en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en ’n gastetoilet. Daar is ’n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n bad, stort, wasbak en toilet. Twee kinders kan op versoek op die slaapbank in die sitkamer slaap.

Die kombuis is toegerus met ’n oond, stoof, mikrogolf, yskas, sowel as breekware en eetgerei. Die eetarea het ’n tafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het gemaklike banke en ’n TV met ’n DStv-koppelpunt, indien gaste hulle eie dekodeerder, slimkaart, drade en afstandbeheer saambring.

Die kompleks bied direkte toegang na ’n privaat strand wat net 50 m buite die voordeur is. Daar is ’n gemeenskaplike braai-area en ’n toesluitmotorhuis beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Branderkant 4 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir Branderkant 4
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 651

Jaar gelys 9

Ligging

  • Rayweg 2, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Branderkant 4 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R610
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R610
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rayweg 2, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA626ee7d911a332d3bdb243e21fb6112f51a3d180beba5360236ac88735b01343fda1ff9bf14bb4f940f94dff10ff570ef4e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 2 Ray Road Margate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.874913919013 30.361542538623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem