Noord-Kaap Akkommodasie by Brandkop Guest Farm | LekkeSlaap
+13

Brandkop Guest Farm

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornrivier Plaas, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Brandkop Guest Farm bied gerieflike selfsorg-akkommodasie op 'n werkende plaas naby Nieuwoudtville. Die plaas is op die sirkelroete geleë wat van die waterval af na die kokerboomwoud en die veldblomreservaat loop en dan terug na Nieuwoudtville.

Daar is verblyf in 'n privaat kothuis, Brandkop-kothuis, en 'n ruim plaashuis, Brandkop Plaashuis, op die perseel. Die Brandkop-kothuis het 2 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n groot leefarea. Die kothuis spog met 'n uitsig oor die gewilde kokerboomwoud. Daar is 4 dubbelslaapkamers, 'n groot kombuis en 3 groot leefareas in die Brandkop Plaashuis.

Voorafgepakte braaipakke met lam en boerewors vanaf die plaas kan vooraf bespreek word.

Die plaas is 'n gesinsvriendelike bestemming en daar is heelwat doendinge in die area soos om die plaasdiere te bekyk van naby, bergfietsry, voëlkyk en voetslaan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Brandkop Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Doornrivier Plaas, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Gaste dink Brandkop Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noord-Kaap
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornrivier Plaas, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0MWE0MzgxLTNlNjgtNGVmNS1hZGRkLWJjZGY4OTBiNWI2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 Farm Doornrivier Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.245914 19.204589
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za