LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Brandkop Guest Farm | LekkeSlaap
+13

Brandkop Guest Farm

Brandkop Kothuis
Vanaf R1 600
per eenheid
Beskrywing

Die gerieflike selfsorg-kothuis het slaapplek vir 4 gaste. Die kothuis het 2 en suite-slaapkamers en 'n goed toegeruste kombuisie met 'n gasstoof en 'n yskas-vrieskas. Die groot leefarea het 'n groot ingeboude kaggel. Die eenheid is privaat en sowat 5 km van die hoofhuis af.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Vuurmaakhout is beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien. Let asb. daarop dat die foto's seisoenaal en onderhewig aan reën in die area is.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 2
Vanaf R1 600
per eenheid
Beskrywing

Dié privaat kothuis beskik oor 2 kamers met hul eie geriewe. Daar is ook 'n leefarea met 'n kaggel en kombuisie. Die eenheid is sowat 500 m van die hoofhuis af.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Vuurmaakhout is beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien. Let asb. daarop dat die foto's seisoenaal en onderhewig aan reën in die area is.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Brandkop Plaashuis
Vanaf R2 000
per eenheid
Beskrywing

Die groot plaashuis het slaapplek vir tot 8 gaste in 4 dubbelkamers. Die plaashuis het 'n groot kombuis, 3 leefareas en 'n binnenshuise braaikamer. Daar is ook 'n braai-area buite.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Vuurmaakhout is beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien. Let asb. daarop dat die foto's seisoenaal en onderhewig aan reën in die area is.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornrivier Plaas, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0MWE0MzgxLTNlNjgtNGVmNS1hZGRkLWJjZGY4OTBiNWI2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Farm Doornrivier Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -31.245914 19.204589
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!