Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brandkop Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Tania L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Twee nagte op die plaas vir ons 'blommetjies kyk' vakansie. Ons het baie lekker in hierdie pragtige plaashuis gebly. Alles wat ons benodig het, was in die huis beskikbaar. Die hele opset op die plaas is baie netjies. Dankie, Elizna! Julle plek is werklik besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Great if in the area we will book again. Very peaceful in a quiet location well away from anyone. Pieter and Elizna went out of their way to ensure that we had a pleasant stay. WiFi was available at the office but not at the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cj V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Pragtige omgewing, doodstil en ongelooflike blomme. Die kothuis langs die dam is perfek vir 'n wegbreek in die veld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeppe C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Splendid stay in the middle of nowhere. A splendid stay in the isolated little hut. Primitive, but with all you need to spend a couple of days in the middle of nowhere. It was the second time we stayed in the hut, and we would love to come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerald B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2024

Rustige familie tyd. Rustige plaaslewe met mooi sterrekyk in die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marie-anne T
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Aug 2024

The old house needs to be revamped. We stayed in the old cottage, which is in desperate need of a facelift when we saw the cottage the other half of our group stayed in!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Elizna
Brandkop Guest Farm
Thank you for your positive feedback, as discussed, that cottage is next on our to-do list for a makeover after the season, although our other guests urged us to keep it as it is: laid-back, comfortable and most of all: affordable. All the best from all of us at Brandkop!

Pam A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

A great getaway on the farm. Elizna and Pieter were wonderful hosts and a highlight was the boerekos dinner served. Delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Ons het baie baie lekker gekuier. Sal jul beslis weer kom besoek. Weet jul is op solar vir krag, maar jul kan dalk dink aan herlaaibare bedlampies. Verder het ons die kaggel met jul heerlike sakke hout en daai tafel voor die vuur geniet. Die baie badkamers is 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekie N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Rustig, natuurlik en baie mooi omgewing. Ons het 2 aande daar tuisgegaan. Dit was heerlik en niks fancy nie. Geen elektrisiteit, maar solar ligte, en gas-geysers werk goed. Alles is daar wat nodig is vir gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmain P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Opregte Karoo hartlikheid! Lieflike plaaskothuis met mense wie se harte warm klop! Die vleis pakkies was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elizna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornrivier Plaas, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0MWE0MzgxLTNlNjgtNGVmNS1hZGRkLWJjZGY4OTBiNWI2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 45 5 1 5 Farm Doornrivier Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.245914 19.204589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang