- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 35 Hilltop Road, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Branley Lodge bied B&B-verblyf in Hillcrest. Dié gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings.
Daar is 3 Dubbelkamers en 1 Gesinskamer wat elkeen uniek versier is. Dié kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe.
Ontbyt word in die eetarea bedien en aandete kan ook gereël word. Die lodge het 'n swembad, veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit met gewapende reaksie. Lughawependeldienste, daguitstappies en wasgoeddienste kan ook teen ekstra kostes gereël word.
Branley Lodge is ideaal geleë, net 2,5 km vanaf die dorpie, Hillcrest waar daar tientalle restaurante, koffieplekkies, wegneem-eetplekke en die Heritage Supper-teater is.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Daar is 3 Dubbelkamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort het. Lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe is in elke kamer beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 16 jaar betaal R300.
- Kinders tussen 17 en 18 jaar betaal R420.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinskamer het slaapplek vir 4 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort-oor-bad en daar is ook 'n gemaklike sitarea. Die kamer het 'n mikrogolf, yskassie, platskerm-TV en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 16 jaar betaal R300.
- Kinders tussen 17 en 18 jaar betaal R420.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Beverley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Dubbelkamers
- B&B.