Simonstad Akkommodasie by Breach House | LekkeSlaap
+16

Breach House

Selfsorg
Winteraanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vanaf 4 Mei 2020 tot 31 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilfredstraat 9, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 000 R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Breach House is ’n privaat selfsorghuis teen Mount Pleasant in ’n doodloopstraat in Simonstad. Dis luuks en bied ’n lieflike uitsig oor die Suidelike Skiereiland.

Die eenheid is op die onderste verdieping van die eienaars se huis en beskik oor 2 kamers met ’n dubbelbed of 2 enkelbeddens, asook ’n en suite-badkamer met ’n bad en/of stort. Daar is ook ’n kombuis, sitarea, eetarea en stoep wat na die tuin en swembad lei. Die huis is volledig toegerus.

Die tuin bied ’n ryk voëllewe en daar is ook dikwels bobbejane in die omgewing. Daar is ook ’n uitsig op die berge en oor Valsbaai tot by Hangklip.

Simonstad is ’n vlootbasis sedert 1806 en bied verskeie historiese trekpleisters. Dis sowat 45 minute vanaf die Kaapse middestad en Kaapstad Internasionale Lughawe. Dis ideaal vir ’n wegbreek uit die stad.

Trekpleisters in die omgewing sluit verskeie strande, wynlandgoedere, markies, restaurante en winkels in. Dis ook naby die Kaappunt Natuurreservaat met fynbos, verskeie staproetes en lieflike see-uitsigte. Die huis is stapafstand vanaf die dorp met verskeie winkels, Jubilee Square met Just Nuisance se standbeeld, museums, restaurante en ander geriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Breach House sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Wilfredstraat 9, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 000
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
was R2 000
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilfredstraat 9, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5gilVTSaKn39QciR94gvD0frRCDCIcXQ9DcUCdylgrkwPGs4Za?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 000, nou Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 9 Wilfred Street Simon`s Town 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.193564944445 18.425073601301
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za