Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breakers 414

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 92

Resensies 443

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Breakers 414
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ansurie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansurie S

Onspannend dankie!

Ons het heerlik tuisgegaan, baie dankie. Die handdoeke en beddegoed het bietjie muwwerig geruik, maar ek neem aan dit is ongelukkig die nadeel van by die kus bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerien V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en personeel baie vriendelik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chignet M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chignet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, diens en netjies.

Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Plekkie is goed geleë, sal gerus weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurgens R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed ingerig en skoon.

Ongelukkig is die eenheid te laag geleë en daar is dus nie 'n see-uitsig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike vakansie.

Vriendelike personeel van die sekuriteit, skoonmakers en ontvangs. Netjiese skoon linne en eetgerei. Jammer dat die braaigedeelte nie gemaklik is vir die selfsorgeenhede nie en dat alles bespreek moet word. Andersins puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Suzette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoofbed kort 'n nuwe matras links aangesien dit 2 matrasse/beddens is wat teen mekaar geskyf is. Hol rug gelê en kraak uitmekaar en jy voel die springs.

Daar is geen permanente braai-area nie en 'n braaier kan versoek word by die ontvangs maar moet vooraf gereël word (30min). Indien jy dan wel mag/gaan braai is dit in 'n hoekie van sowat 2.5m x 2m alleenlik, en dan is daar beperkings van 1st come first serve basis al het jy gereël. Die braai facility is ook net beskikbaar Sondag tot Donderdag vanaf 17h00. Hotel aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Breakers 414 se terugvoer

Baie dankie vir jou eerlikke terugvoer. Ons sal baie beslis dit opvat met die eienaar. Wat die braai area en reëls aan betref kan ons ongelukkignie veel aan verander nie aangesien dit die oord se reëls is.

Breakers 414
Allen C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Allen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en gemaklik.

Die woonstel is baie netjies en het als wat nodig is vir 'n gemaklike kuier. Die dubbelbed se matras moet net dringend vervang word, die matras is ingeduik en baie ongemaklik om op te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike plek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige nagrus gewees, baie netjies.

Ons kom gereeld Durban toe vir besigheid, probeer elke keer iets anders. Die hele Umhlanga-omgewing voel en is veilig om te loop na enige bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henta W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henta W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf, ontspannend

Netjies verblyf, baie vermaak, loop afstand van strand en winkels. Versoek net paar plastiese bakkies in eenheid vir oorskiet kos in yskas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 88, Breakers Oord, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA530a18d7008b2bdcd11e972d579ac2611def52fda7a37f5304cf36aee0f8e5a3b84d6783e37b3ff2d745db18f98085280aaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R900 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 88 Lagoon Drive Breakers Resort 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.714155 31.09276
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem