Breathe Inn
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edward-laan 15, King George Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Breathe Inn is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike oornagverblyf in King George Park in George bied. Hierdie gastehuis bied 'n sentraal geleë vakansie en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n avontuurlike wegbreek.
Gaste kan tussen 3 pragtig ingerigte kamers kies wat elk 'n en suite-badkamer het. Die kamers het elk gemaklike beddens, sagte duvets, linne en 'n privaat ingang. Elkeen van die die kamers het bykomende geriewe, soos lugversorging, 'n yskassie, haardroër, 'n TV en koffie- en teemaakgeriewe. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en kuierarea met 'n braai-area. Vir gaste wat die area wil verken, is visvang, fietsry, verskeie restaurante en bergfietsroetes naby. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Edward-laan 15, King George Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edward-laan 15, King George Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom