Breathe Accommodation
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Esseljagpoort/ Heimersrivier, 50 km vanaf Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Breathe Accommodation bied plaasverblyf in die manjifieke Eseljag Poort, langs die N9, Heimersrivier-afdraai. Dit is minder as 50 km vanaf George of Oudtshoorn geleë. Breathe Accommodation het 4 verskillende plaashuise of kothuise en is 'n stukkie paradys.
Breathe Lodge het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Breathe Stone Cottage beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide badkamers het 'n stort.
Breathe Views het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, induksiestoofplaat, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Breathe Hideaway beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Beide slaapkamers het 'n stort.
Elke kothuis het 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad.
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Esseljagpoort/ Heimersrivier, 50 km vanaf Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Breathe Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Esseljagpoort/ Heimersrivier, 50 km vanaf Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap