8 gaste
4 slaapkamers
7 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Sandkraal Farm, Buffeljagsriver, Swellendam, 6742, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Breede Bush Camp bied eksklusiewe tenteverblyf met 'n gemeenskaplike leefarea op die oewer van die Breederivier, 34 km vanaf Swellendam.
Die 4 koepeltente is op houtstelte met 'n uitkykdek langs die rivier geleë en bied slaapplek aan 8 gaste. Elke tent is geskik vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens met 'n bedkassie. Linne, komberse en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea het 'n badkamer, kombuis en sitarea in 'n aparte gebou. Gaste deel die badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het. DIe kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10 en 'n sitarea met rusbanke voor die kaggel.
Die ruim grasperk het 'n vuurput en braai-area waar gaste kan kuier. Verder het gaste ook toegang tot die rivier waar hulle kan swem, kanoevaar en ander wateraktiwiteite geniet. Daar is ook verskeie grondpaaie wat ideaal is vir bergfietsry.
Die perseel maak gebruik van sonkrag.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Margherite Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Sandkraal Farm, Buffeljagsriver, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
- Gaste dink Breede Bush Camp het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sandkraal Farm, Buffeljagsriver, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang