+25

15 gaste

5 slaapkamers

9 beddens

4 badkamers

  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 222 Wessels Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Breeze In is in L'Agulhas geleë en bied gehalte-verblyf in ’n ruim, moderne huis wat ideaal is vir groot gesinne of ’n groep vriende, net 50 m van die see af.

Die huis het 5 ruim slaapkamers met ’n see- en tuinuitsig na die suide, of na die park en die berg na die noorde. Elke kamer het ’n koningingrootte-bed met gehaltebeddegoed en handdoeke word voorsien.

Op die boonste verdieping is 4 slaapkamers en 3 badkamers: Twee van die kamers het en suite-badkamers met ’n stort, toilet en wasbak. Die ander 2 kamers deel die hoofbadkamer wat ’n bad, stort, toilet en 'n wasbak het. Die 2 grootste slaapkamers het ook elk 'n slaapbank wat gerieflike sitplek bied óf oopvou as 'n ekstra driekwartbed. Daar is 2 matrasse beskikbaar as ekstra kinders saamkom en alle kamers het genoeg spasie vir ’n bababedjie.

Op die grondvloer is die hoof oopplan leefarea, asook 'n slaapkamer, badkamer, en tweede kleiner oopplan leefarea wat as 'n "granny flat" kan funksioneer, maar aan die hoof huis verbind is met 'n binne-deur. 'n Slaapbank in die "granny flat" se leefarea kan twee kinders slaap. Daar is ook 'n wasmasjien.

Die kombuise is volledig toegerus vir selfsorg met ’n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, menger en skottelgoedwasser. Daar is genoeg eetgerei en breekware vir 14 gaste, asook potte, panne en slaaibakke. Basiese speserye is beskikbaar. Koffie, tee en suiker word met aankoms voorsien.

Die hoof leefarea en eetarea het stapeldeure wat oopmaak op 'n patio met 8-sitplek patio tafel en braai geriewe onder die bome.

Daar is gemaklike twee- en driesitplekbanke in die leefarea en bordspeletjies in die TV-kabinet. Daar is onbeperkte wifi - geniet 'n fliek of episode van jou gunsteling-reeks op die smart-tv.

Daar is heelwat parkeerplek voor die huis. Die erf is nie omhein nie.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

5

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbedjie

1 x Kinderbed vir 2

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 222 Wessels Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Breeze In het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 15)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 15)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 15)
Bespreek

222 Wessels Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM8XbYTbHbsPU39rYucKoI51IVXWFbOyZReNYOh9XkWWwuSFahF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 15) 11 5 1 5 222 Wessels Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.822870113062 20.016740236194
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang