Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brenaissance Wine & Stud Estate

  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devon Valley-weg, Devonvallei, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brenaissance Wine & Stud Estate is sowat 6 kilometer van Stellenbosch se historiese middedorp af en bied aan gaste die ideale basis om die Wynlande te verken. 'Brenaissance' word van die naam 'Breytenbach' en die Franse woord 'renaissance' wat nuwe beginne beteken, afgelei. Dié pragtige en immergroen landgoed is 'n gevestigde wyn- en stoetplaas met moderne plaasverblyf, 'n asemrowende venue en kapel, en 'n Boran-beesstoet van hoë gehalte.

Verblyf is beskikbaar in 8 Vineyards Dubbelsuites, 1 Luukse Suite, die Orchard Suites wat 1 of 2 slaapkamers het en in 'n ateljee. Die eenhede is smaakvol versier in 'n kontemporêre, simplistiese styl met gepolitoerde vloere, moderne, oop en suite-badkamers wat met effekleure versier is en die kamers het geriewe soos WiFi, lugversorging, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en haardroërs.

Hierdie klassieke, elegante landgoed is ook die perfekte plek vir 'n magiese troue, 'n luukse viering of 'n weelderige korporatiewe funksie. Daar is verskeie venues op die perseel wat plek vir tot 200 gaste het. Daar is 'n pragtige kapel, rivierdek, die Brenaissance-saal, pragtige plekke vir foto's. Brenaissance bied die perfekte plek vir konferensies, raadsvergaderings, strategiese beplanningsessies, maatskappy-dae en -spanbousessies en die konferensiekamer het al die geriewe wat vir so 'n dag nodig sou wees.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Brenaissance Wine & Stud Estate
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 3

Ligging

  • Devon Valley-weg, Devonvallei, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brenaissance Wine & Stud Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devon Valley-weg, Devonvallei, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa12a553e70130b13d09c6232c6b3ba03b0c0809224fa2d7a9307afd4912dd497fe514b81cf25e604816a136dc5e6774c218f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 695 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Devon Valley Road Devonvallei 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.919617 18.817776
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem