+11
Selfsorg in Knysna

Brenton Cottage at 90

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 90 Tulbagh Street, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Brenton Cottage at 90 is geleë in Brenton-on-Sea in Knysna. Die kothuis is op die eienaar se eiendom, maar is privaat met sy eie ingang. Die eenheid is ideaal geleë oorkant 'n bewaringsgebied en in 'n stil en rustige omgewing. Hierdie eenheid bied ideale akkommodasie vir paartjies, enkelreisigers en sakereisigers.

Die eenheid het 1 slaapkamer en 1 badkamer en 'n privaat balkon met 'n Weber-braai. Die eiendom het ook 'n plonspoel en 'n vuurput.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort oor die bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die eenheid is oopplan en sluit 'n sitkamer, eetarea en 'n kombuisie in. Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, yskas, vrieskas, ketel, lugbraaier en mikrogolfoond. Gaste kan ook 'n maaltyd by die etenstafel of buite op die eenheid se privaat dek geniet met 'n pragtige berguitsig en 'n hangmat.

Die eenheid sluit sonkrag- en UV-gefiltreerde water in. Dit het ook onbeperkte vesel, WiFi en slim-TV en veilige onderdakparkering. Die eiendom is volledig omhein en troeteldiervriendelik.

Aktiwiteite in die omgewing sluit in kanovaart, stap, voëlkyk, swem, bergfietsry en fietsry.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 90 Tulbagh Street, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

90 Tulbagh Street, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fc23150c0497ed917eec10fa5129d85ac492b8c0151f26e71a6c6b5aef390e1125fadb9185abdce39ac74b8dc2c32ebdabe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 90 Tulbagh Street Brenton-on-Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.070713223703 23.023616887732
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang