Brenton Beach House
Beskrywing
Die kamer het lugversorging en lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en swembad. Daar is 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en instapstort. Japonne, strandhanddoeke, warmwatersakke, verwarmers, kerse en bottelwater word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, koffiemasjien en basiese eetgerei toegerus. Verder is daar 'n kluis, platskerm-TV, WiFi en 'n ketelbraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n spabad en instapstort. Japonne, strandhanddoeke, warmwatersakke, verwarmers, kerse en bottelwater word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, koffiemasjien en basiese eetgerei toegerus. Verder is daar lugversorging, 'n kluis, platskerm-TV, WiFi en 'n ketelbraai. Die kamer lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die swembad en tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates are displayed on a bed and breakfast basis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en aparte bad. Japonne, strandhanddoeke, warmwatersakke, verwarmers, kerse en bottelwater word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster,, koffiemasjien en basiese eetgerei toegerus. Verder is daar 'n kluis, platskerm-TV en WiFi. Die kamer lei na 'n stoep met 'n tuin- en swembad-uitsig en daar is ketelbraaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates are displayed on a bed and breakfast basis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie slaapkamer met lugversorging het 1 koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en 'n bad. Vir gaste se gerief word kamerjassen, strandhanddoeke, warmwaterbottels, verwarmers, kerse en gebottelde water voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, koffiemasjien en basiese eetgerei. Bykomende geriewe in die kamer sluit in 'n muurkluis, platskerm-TV en WiFi. Die kamer lei na 'n terras met uitsig oor die tuin en swembad. 'n Ketelbraai is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates are displayed on a bed and breakfast basis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite lei na 'n balkon met 'n mooi see-uitsig. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spabad en instapstort. Japonne, strandhanddoeke, warmwatersakke, verwarmers, kerse en bottelwater word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, koffiemasjien en basiese eetgerei toegerus. Verder is daar lugversorging, 'n kluis, platskerm-TV, WiFi en 'n ketelbraai op die balkon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim kamer is geskik vir 2 volwassenes en het 2 driekwartbeddens. Daar is 'n kleiner kamer waar 2 kinders op 'n stapelbed kan slaap. Die en suite-badkamer het 'n instapstort en 2 wasbakke. Die kombuisie is met 'n yskassie, ketel, mikrogolf en koffiemasjien toegerus. Verder is daar 'n platskerm-TV met Netflix, asook 'n ketelbraai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates are displayed on a bed and breakfast basis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 116 Watsonia Laan, Knysna, Tuin Roete, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang