LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Brenton Bushbuck Lodge | LekkeSlaap
+29

Brenton Bushbuck Lodge

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Brenton Bushbuck Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Renske K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske K
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Ons het vreeslik lekker daar gebly. Alles was so netjies en skoon. Baie dankie vir al julle moeite!

Karin K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K
Gesin met tieners

Bederfgeleentheid.

Ons het lanklaas 'n plek teëgekom wat so goed toegerus is. Dit is 'n behoorlike bederf - filterkoffie, espresso, WiFi, Netflix, DStv, handdoeke, roosters, kole, voorsiening vir beurtkrag, komplimentêre bottel wyn, melk, selfs knope en naald en gare! Verstommend.

Jacqueline J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was perfek. Presies wat ons gesoek het!

Ek en my kêrel het ons verblyf in Brenton Bushbuck Lodge baie geniet. Die huis was baie skoon en netjies en ek het heeltyd veilig gevoel. Die gasheer het eintlik 'n baie leersame boek oor dinge in die omgewing, eetplekke, feite en wenke, ens. gemaak. Dit was ongelooflik om so 'n insig te hê as ons na 'n nuwe omgewing reis. Die gasheer het ons ook vertel van 'n pragtige klein paadjie wat lei na 'n afgesonderde strand wat my absoluut verbaas het. Dit was wonderlik en ons het die roete gestap vir die sonsondergang. Alles in die huis was baie georganiseerd. Aanmelding en uitklok was maklik! Beveel die akkommodasie ten sterkste aan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The accommodation was perfect. Exactly what we were looking for!

My boyfriend and I really enjoyed our stay at Brenton Bushbuck Lodge. The home was very clean and tidy and I felt safe the entire time. The host actually created a very informative book regarding things to do around the area, places to eat, fun facts and tips, etc. It was awesome to have such an insight when travelling to a new area. The host also told us about a beautiful little trail that leads to a secluded beach which absolutely blew my mind. It was gorgeous and we walked on the trail for sunset. Everything about the home was very organised. Check-in and check-out were easy! Highly recommend the accommodation.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Brenton Bushbuck Lodge's terugvoer

Hi Jacqueline, thank you for taking the time to write this wonderful review for Brenton Bushbuck Lodge, it means a lot to us. We are delighted to hear that you enjoyed your stay with us so much, we do try our best to make our guests as comfortable as possible and, because we love Brenton on Sea so much, we are happy to hear you share our views on the beautiful clifftop walk. We hope to see you again and, this time, for a longer period so that you can enjoy the area more fully.

Regards
Esmé and Julie.

Brenton Bushbuck Lodge
Abrie V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie V
Gesin met klein kinders

Die verblyf bied uitstekende waarde vir geld in 'n lieflike omgewing.

Brenton Bushbuck Lodge bied uitstekende waarde vir geld. Die wooneenheid is baie goed toegerus en die eienaars (wat op die boonste verdieping woon) is baie hulpvaardig. Dit is geleë in 'n pragtige omgewing met asemrowende see-uitsigte minder as 100 meter van die wooneenheid af. Ons kan dit beslis aanbeveel vir 'n gesin met klein kinders.

Hester S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester S

Ongelooflike gerieflike huis - sal weer gaan.

Alles is net reg! Heerlike gerieflike verblyf.

Elmarie C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie C
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Baie lekker verblyf met al die nodige geriewe. Aangename mense. Sal beslis weer besoek.

Brenton Bushbuck Lodge's terugvoer

Hi Elmarie,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf omtrent jou verblyf by Brenton Bushbuck Lodge en vir die pragtige woorde woorde wat jy oor ons geskryf het. Ons wil net ook herhaal dat ons dit baie geniet het om jou en jou familie te huisves en hoop ons kan in die toekoms weer so maak.
Vriendelike groete,
Julie en Esmé

Brenton Bushbuck Lodge
Susan H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H
Saam met vriende

Warm welkom.

Ons kom weer.

Carol-ann H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-ann H
Gesin met klein kinders

Ongelooflik gerieflik.

Ongelooflike goeie gasvryheid. Ope arms verwelkoming.

Brenton Bushbuck Lodge's terugvoer

Thank you so much for taking the time to write a review Carol-ann. It was a pleasure hosting you and your lovely family, hope to see you again soon.
Regards Esmé and Julie

Brenton Bushbuck Lodge
Yolanda C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda C
Gesin met klein kinders

Stukkie hemel na 'n lang reis!

Ongelooflik netjies, skoon en smaakvol gerestoureer. Dit is so 'n plesier om te weet dat beddens en badkamers absoluut in die beste kondisie onderhou word vir absolute gemak.

Brenton Bushbuck Lodge's terugvoer

Yolanda, Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om 'n resensie te stuur. Dit was ons voorreg om julle te huisves. Ons sien uit na jou volgende besoek.

Beste Groete
Esmé en Julie

Brenton Bushbuck Lodge
Gerald M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald M
Saam met vriende

Uitstekend.

Dit was 'n wonderlike plek, baie netjies en goed geleë. Rustige atmosfeer, ek sal definitief weer gaan. Net ook dankie sê aan die eienaars wat ons so goed ontvang het.

Brenton Bushbuck Lodge's terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd gevat het om 'n resensie te stuur. Jammer dat ons dit nou eers sien. Dit was ons voorreg om julle te huisves. Ons sien uit na jou volgende besoek.

Beste groete
Esmé en Julie

Brenton Bushbuck Lodge
Jan V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf tesame met vriendelike en behulpsame gasvrou.

Dit was ongelooflike verblyf. Ons is so goed behandel en bederf. Die blyplek is ruim en baie goed toegerus. Is naby die mooiste uitsig. Baie veilig.

Brenton Bushbuck Lodge's terugvoer

Baie dankie Jan, dit was 'n voorreg om jou en jou familie te huisves. Sien uit daarna om julle weer hier te kan ontvang.

Brenton Bushbuck Lodge
Jacques T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T
Gesin met tieners

Fantasties en wonderlik!

Dit was opreg 'n fantastiese plek om te bly en ons wens ons kon langer bly.

Brenton Bushbuck Lodge's terugvoer

Baie dankie Jacques dit was 'n voorreg om jou en jou familie te huisves, hoop om julle weer the sien.
Vriendelike groete,
Julie en Esmé

Brenton Bushbuck Lodge
John M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Saam met vriende

Rustig en sorgelose verblyf.

Tydens ons aankoms was ons goed ontvang deur die eienaars. Lekker rustige huis-omgewing. Geen onnodige geraas van voertuie asook geblaf van honde of mense wat in die strate ronddrentel nie. Sal beslis weer gaan!

Dunico D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dunico D
Saam met vriende

Ruim en lekker ingerigte verblyf.

Ons het ons tydjie daar baie geniet en beveel die verblyf ten sterkste aan.

Brenton Bushbuck Lodge's terugvoer

Baie dankie Dunico en Ferdi, ons sien uit om julle weer te kan huisves, julle was fantasiese gaste.

Beste groete,
Esmé en Julie

Brenton Bushbuck Lodge
Sandra P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P
Gesin met tieners

I will definitely recommend Brenton Bushbuck Lodge for a nice break away.

Thank you for the nice stay at your Lodge, Esme. We really enjoyed it and were surprised by the extra mile you would go for your guests as well as the cleanliness of your place and extras you have available for your guests. We will see you next year again. PS. Thanks for the nice coffee!

Brenton Bushbuck Lodge's terugvoer

Dear Sandra, thank you for your wonderful review! It was a real pleasure hosting you and your family, we look forward to seeing you again on your next adventure. Regards Esmé and Julie

Brenton Bushbuck Lodge
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat 654, Brenton on Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzZGViNDI5LTQyMDYtNDk0Mi05YzNkLWVkY2U5NzUwMmNhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 654 Steenbras Street Brenton on Sea 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.074607386789 23.029403995107
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!