LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bretton Beach Crest Holiday Cottages | LekkeSlaap
+22

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

Kothuise
Vanaf R545
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Elke kothuis het slaapplek vir 'n maksimum van 4 volwassenes en 2 kinder en beskik oor 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens in die hoofslaapkamer, 'n dubbelstapelbed vir die jongspan in die tweede kamer en 2 enkelstapelbeddens in die leefarea. Elke eenheid beskik oor 1 badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Verder is daar ook 'n goed toegeruste kombuis in elke eenheid met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n gasstoof met 'n oond. Elke kothuis het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n braaiplek ook.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie toiletware, badhanddoeke en vadoeke saambring. 'n Heffing van R85 is van toepassing vir enkelnagbesprekings.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Buite-seisoen of wanneer ons nie volbespreek is nie - volle terugbetaling minus die R125 kansellasie-/administrasiefooi wat teruggehou word.
Hoogseisoen of wanneer ons volbespreek is - indien meer as 45 dae voor die inklokdatum, volle terugbetaling minus R250 administrasiefooi, maar indien minder as 45 dae voor die inklokdatum, geen terugbetaling nie (onderhewig aan die eienaar se goeddunke - vir 'n bespreking van 2 weke oor Kersfees, word meer as 60 dae vereis vir 'n deposito terugbetaling, maar terugbetalings vind wel plaas wanneer die kothuis herverhuur).

Vanaf R545
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freshwater-weg 39, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiNzg1MDE3LTAyMzItNDU0YS1hYjRjLTYwOTRjMDZlZmM3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R545  per nag (vir 2 persone) 95 5 1 5 39 Freshwater Road Port Alfred 6170 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.61708 26.87728
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!