Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kothuise
- Selfsorg.
Huisreëls
Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie toiletware, badhanddoeke en vadoeke saambring.
Een klein hond word buiteseisoen toegelaat mits reëlings vooraf getref word. Geen jaghonde word toegelaat nie aangesien daar klein bokkies in die omliggende bos is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
39 Freshwater Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 54 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang