- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandstraat 14a, Heidelberg, 1441, Gauteng
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bri-Shel Manor Guesthouse is geleë in die platteland, net 2 km vanaf die stadskern en ver van die swaar verkeer af. Jy sal definitief die rustigheid ervaar wanneer jy ontspan in die tuin wat oor die dam met sy waterval uitkyk. Suikerbos Natuurreservaat se pragtige landskap is sigbaar van Bri-Shel Manor af en hiënas kan nou en dan gehoor word.
Ons het 10 luukse kamers en moderne geriewe soos DStv, elektriese komberse, haardroërs, lugversorging (warm of koud), koffie- en teemaakgeriewe en 100% perkallinne. Tuisgemaakte ontbyte word bedien. Saans kan daar 'n braai gereël word en daar is 'n pendeldiens beskikbaar vir die omliggende omgewing.
Bri-Shel Manor Gastehuis is geleë in 'n lieflike, rustige area om jou sielsrus te verseker.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Elandstraat 14a, Heidelberg, 1441, Gauteng
- Gaste dink Bri-Shel Manor Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heidelberg Gauteng
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandstraat 14a, Heidelberg, 1441, Gauteng
- Geen kinders onder 18