+34

Bri-Shel Manor Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14a Eland Street, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bri-Shel Manor Gastehuis is geleë in 'n deel van die platteland, net 2 km vanaf die middestad, weg van die gewoel van swaar verkeer. Rustigheid en atmosfeer kan ervaar word wanneer jy ontspan in die tuin met uitsig oor 'n dam met watervoëls. Die pragtige landskap van die Suikerbos Natuurreservaat is sigbaar en hiënas kan af en toe gehoor word.

Hierdie instansie bied 10 luukse kamers wat gemoderniseer is met DStv, elektriese onderkomberse, haardroërs, lugversorging (warm of koud), geriewe, tee- en koffiemaakgeriewe en 100% perkallinne. Huisgemaakte ontbyte word ook voorsien. Aandbraaie kan gereël word en 'n pendeldiens is beskikbaar vir die omliggende gebied.

Die Bri-Shel Manor Gastehuis is geleë in 'n lieflike, rustige omgewing vir u gemoedsrus.

Let asseblief daarop dat die watertoevoer 'n bietjie stadig kan wees, maar ons het wel water by die gastehuis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Wilma D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik. Dit was baie lekker, rustig en gerieflik vir oorslaap. Baie dankie.
Nov 2025
Alizna E
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike diens en pragtige en netjiese kamers. Ons het baie lekker gebly. Vandat ons by Bri-Shel aangekom het, het ons tuis gevoel.
Nov 2025
Noeline D
Gesin met tieners
5.0
Pragtige cosy plek. Ongelooflik lekker gebly, gasvryheid, heerlike ontbyt.
Feb 2025
Charne J
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker, veilig, skoon. Het lekker gebly - al wat ons ondervind het, was dat die stort se warm water nie gewerk het. Ons het die kraan oopgedraai en ni...
Sien meer
Okt 2025
Kudzai G
4.4
Wonderful stay! Very friendly hosts and nice atmosphere. Would definitely recommend it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Norma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 14a Eland Street, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Gaste dink Bri-Shel Manor Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 440
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14a Eland Street, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadf9d0da58eeffc55728ca0a97ea4922a3f9d0f8773dc4f8fff9a4ef3a7150ab3bdd7e912e9eae7a6e5cb2e7cb8e85f467f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 14a Eland Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.505978432368 28.342135568123
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang