LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Brickhaven Akkommodasie | LekkeSlaap
+28

Brickhaven Akkommodasie

8 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Brickhaven Akkommodasie
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Juanita P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita P
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs. Waarde vir geld. Kamer was skoon en netjies.

Sal beslis weer by Brickhaven Gastehuis bly as ons in Modderfontein is.

Frans F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangenaam.

Maklik gekry. Netjies, veilig.

Ben J - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben J
Besigheidsreis

Dit voldoen aan ons vereistes.

Goeie waarde vir geld en vriendelike diens.

George P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was aangenaam.

Die bed was nie so gemaklik nie.

Auret. V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Auret. V
Enkelreisiger

Gerieflik, kalm en rustig.

Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Fasiliteite skoon en netjies. Ligging is gerieflik naby die lughawe, maar effens weggesteek.

Alta C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ek sal beslis weer van hulle diens en kamers gebruik maak.

Bill S - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bill S
Enkelreisiger

Baie goed en gasvrou het kom sien of als reg was.

Was baie aangenaam, net bietjie gesukkel om ingang te kry.

Douglas C - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, skoon en vriendelike mense.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf R595
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R595
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R595
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 78, Eastleigh Ridge, Edenvale, 1619, Gauteng
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEOt2jeps9bkh333Ku0jRw7QSVzXqoD5rmNdJRX5qDthFhWR6qV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 78 Main Road Eastleigh Ridge 1619 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.126524469943 28.159281313419
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!