Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brizzy's Balcony

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertweg 13, Walmer, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 R1 105 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Brizzy's Balcony is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Port Elizabeth, Oos-Kaap en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n onvergeetlike en rustige wegbreek.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n groot instapstort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met gratis Netflix, Amazon Prime Video en Disney+. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is vloerlampe en LED-lanterns in die slaapkamers wat tydens beurtkrag gebruik kan word.

Die skuifdeure lei na 'n toegeboude balkon met 'n etenstafel en stoele waar gaste hul maaltye kan geniet.

Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Brizzy's Balcony sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

2.9/5

Warren Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 2

Jaar gelys 3

Ligging

  • Albertweg 13, Walmer, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertweg 13, Walmer, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e66b5fdc20c527a45da40f501ef907fa8f27d1ead021b228affe4595d43cccddb7151fffbe58e7dde60d78b484cb5f11092?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag (plek vir 4) 13 Albert Road Walmer 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.976486429028 25.61078390949
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem