Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bromley Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bromley-straat 13, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Bromley Cottage bied bekoorlike selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in die kusdorpie Port Alfred in die Oos-Kaap. Dit is die ideale ligging vir 'n wegbreek vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Die kothuis het sy eie oprit en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander kamers het óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens en die gastebadkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Daar is 'n tuin en 'n pragtige see-uitsig in die verte. Kelly's Blouvlagstrand, Royal Port Alfred Gholfklub en 'n verskeidenheid restaurante is naby.

Slaapplek

’n Bespreking by Bromley Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Bromley Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

jill Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 8

Ligging

  • Bromley-straat 13, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bromley Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bromley-straat 13, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7234ee742b9cf7654372d6406593d146fc8df8a0efeff132b19d8ee74166598ce01cc257b1be6c7dfd72f90a18637468de5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 13 Bromley Street Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.606064113952 26.878714420307
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem