Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brookdale Estate - Manor House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hawequa Bos Pad-weg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R6 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brookdale Estate - Manor House is in die Paarl-wynvallei geleë en word deur berge en wingerd omring. Dit is 'n Kaaps-Hollandse herehuis met 'n enorme tuin, wat 'n rustige toevlugsoord tussen die wingerd bied.

Verblyf word in en suite-slaapkamers in die hoofhuis en nog 'n privaat en suite-slaapkamer in die gebou langsaan aangebied. Elke suite het lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis en 'n haardroër. Elke en suite-badkamer het 'n bad, stort en 'n dubbelwasbak.

Daar is gemeenskaplike areas waarvan alle gaste gebruik kan maak, insluitend 'n sitkamer, biblioteek, kuierarea, eetkamer, studeerkamer, ontbytkamer en 'n kombuis.

Buite is daar 'n paar stoepe met panoramiese uitsigte op die berge en oor die wynvallei. Die tuine, swembadhuis en swembadstoep is almal ideaal vir gaste om die sonskyn en 'n koue glasie wyn uit die Brookdale-reeks te geniet.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Brookdale Estate - Manor House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Meliza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Ligging

  • Hawequa Bos Pad-weg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brookdale Estate - Manor House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R6 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R6 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hawequa Bos Pad-weg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70e810ed685f1411cbac0a107ecdc56e875dafbc7495786fff3192608216a8f898dd2da093e9cd00465bfb7fbb06aef9d154?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 650 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Hawequa Bos Pad Road Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.719799814238 19.036275873016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem