- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Brookdale Avenue, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Brookdale House bied gastehuisverblyf in die tuin-voorstad, Pinelands, wat sentraal geleë is tussen die Noordelike en Suidelike Voorstede van Kaapstad.
Verblyf is beskikbaar in 4 gastekamers. Elke slaapkamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en eksklusiewe DStv en WiFi.
Die perseel spog met 'n swembad, gastesitkamer, wasgoeddiens en veilige parkeerplek. Gaste kan aktiwiteite soos swem, bergfietsry, wynproe en fietsry in die area geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die dubbelkamer het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 2 beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het direkte toegang tot die privaat en ingeslote binnehof en tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 1 beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die kamer het direkte toegang tot die swembaddek en bied pragtige uitsigte oor Tafelberg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 3 beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad, stort, wasbak, en toilet. Die kamer bied direkte toegang tot die groot ingeslote binnehof.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Kevin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Kamer 4
- B&B
- Kamer 2
- B&B
- Kamer 1
- B&B
- Kamer 3