Brooklyn Suite
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Charlotte P - Mei 2024
Algehele gradering
Brooklyn Suite was alles wat ons verwag het.
Elmari V - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf teen 'n baie bekostigbare prys.
Lees meerLieb D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilig, geen beurtkrag.
Esta C - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, ruim.
Kobus S - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustig en aangenaam.
Niekie V - Jul 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer daar oorbly. Baie netjies en veilig.
George K - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, pragtige kamers en skoon, netjies, baie veilige area.
Johannes B - Apr 2023
Algehele gradering
Exactly as advertised.
Marinda B - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly, vriendelike gasvrou en gasheer, baie netjiese plek, was naby aan ambassades.
Jeanne E - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon, gerieflike en sentrale verblyf.
Hanlie K - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olivierstraat 279, Brooklyn, Pretoria, 0075, Gauteng