LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bru Inn on Robbers Pass | LekkeSlaap
+29

Bru Inn on Robbers Pass

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Bru Inn on Robbers Pass
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Christine M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect

Hidden gem. Perfect gateaway. Friendly hosts, will definately be back again

Bru Inn on Robbers Pass's terugvoer

Thank you for your lovely review Christine!
We definitely look forward to hosting you again.

Bru Inn on Robbers Pass
Drieka J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drieka J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig!

Ons het 'n heerlike tyd gehad, omgewing was vreeslik mooi en rustig. Defenitief waarde vir geld.

Willie F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige kothuis op 'n plaas.

Ons het baie lekker gebly in hierdie rustige kothuis op die plaas. Dit is gerieflik en veilig geleë naby Pelgrimsrus. As langafstandatleet het dit my die geleentheid gebied om teen Rowerspas uit te hardloop en dan teen lekker vinnige pas terug te hardloop.

Bru Inn on Robbers Pass's terugvoer

Thank you for your review, Willie.
We are delighted you enjoyed your stay as much as we enjoyed hosting you, hope to see you in the future again.

Bru Inn on Robbers Pass
Ingrid D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid D
Enkelreisiger

Perfekte plek vir 'n enkelreisiger. Snoesige cottage, ingerig met outydse meubels in die stilte van die natuur.

Vyftien minute (17 km) se ry oor Rowers Pass na Pilgrimsrest, dieselfde tyd en afstand na Graskop. Al die besienswaardighede van die Blyde Rivier Canyon kan maklik binne 100 km besoek word.

Bru Inn on Robbers Pass's terugvoer

Thank you for the lovely review Ingrid, it was an absolute pleasure hosting you!
Hope to see you again in the future.

Bru Inn on Robbers Pass
Sonja N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eugene het ons vriendelik ontvang. selfs ys vir ons gebring en wou geen geld daarvoor hê. Skoon, rustig pragtige omgewing naby als op Panorama-roete.

Baie mooi skoon. Vriendelike ontvangs. Goed geleë.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R533, Pilgrimsrest, 1120, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19764ff91771570d7989faa4037d288fdc0b426c28ffee2fc6a8440a20062d13551bf1a0b537702485b213e034413409ba8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 R533 Pilgrimsrest 1120 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -24.8989614 30.6501409
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!