Bua Nnete Luxury Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bua Nnete Luxury Lodge is ’n lodge net 1 km van die N11 af en 9 km van die Groblersbridge-grenspos na Botswana af.

Die Groblersbridge-grenspos is 1 van die min poste wat immigrasie en doeane-sake hanteer, wat die blyplek ideaal maak vir sakereisigers om oor te slaap.

Verblyf is beskikbaar in 2 slaapkamers elk met 2 enkelbeddens wat omskep kan word in ’n koninggrootte-bed. Daar is ook 2 houtkothuise wat elk 3 beddens. ’n Gesins-eenheid is ook beskikbaar wat slaapplek bied aan 4 gaste.

Wildritte is beskikbaar indien vooraf gereël en kan gedoen word met gaste se eie voertuie.

Bua Nnete is deel van ’n beheerde bewarea en is langs ’n watergat wat sorg vir behoorlike wildkyk. Daar is veiligheidsglas rondom die braai- en eet-area, wat bydrae tot die besonderse wildkyk ervaring.

Dié verblyf is ’n oase vir sakereisigers na Botswana of diegene wat moeg terugkom van hulle kamp af. Neem asb. kennis dat troeteldiere nie toegelaat word nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bua Nnete Luxury Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za