Barberton Akkommodasie by Bubez Guesthouse | LekkeSlaap
+41

Bubez Guesthouse

6 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Bubez Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Pc S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pc S
Besigheidsreis

Gasvry. Professioneel. Keurig.

Goed toegeruste en keurige verblyf. Personeel vriendelik, gasvry en baie professioneel.

Bubez Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir jou puik resensie, Pc. Dit was inderdaad 'n besondere plesier om iemand van jou kalieber by ons te huisves. Die positiewe manier waarmee jy na ons plek kyk laat ons klein, dog diep en innig dankbaar voel.
Hartlike groete.
Lionel en Hannie Meyer

Bubez Guesthouse
Ntombebandla S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombebandla S
Gesin met tieners

Peaceful, quiet, beautiful, clean place. Friendly hosts. The view is so breathtaking. Beds were comfortable to sleep on. I definitely would recommend it to anyone.

A home away from home.

Bubez Guesthouse's terugvoer

Thank you so much for your beautiful review Ntombebandla. A wise man once said "we do not see things the way they are, we see things the way we are". In our view our place is beautiful because of the beautiful way you look at it. It was indeed a pleasure to accommodate you and your beautiful children with us.
Kind regards,
Lionel and Hannie Meyer

Bubez Guesthouse
Suzette K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette K
Saam met vriende

Baie mooi plek.

Baie vriendelik ontvang deur ons gasheer Lionel. Baie vining en professioneel ingeteken en na ons kamers geneem. Kamers is baie netjies, skoon en ruim. Die dek by ons kamers was 'n groot pluspunt. Lekker ontspan en die uitsig was ongelooflik mooi en rustig. Lionel het ons baie tuis laat voel en lekker met ons gesels en inligting gedeel omtrent die dorp. Die ontbyt Sondagoggend was heerlik. Sal Bubez Guesthouse weer besoek en sal definitief aanbeveel. Lionel en Hannie, baie dankie vir die lekker kuier, julle plekkie is pragtig.

Bubez Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir julle spoggerige resensie Suzette. Julle is sulke aangename mense en dit was voorwaar vir ons 'n plesier en 'n voorreg om julle te huisves. Ons hoop julle kon 'n vinnige draai by ons wêrelderfenisroete maak. Indien nie sal julle beslis êrens in die toekoms weer by ons 'n draai moet kom maak. Dit sal dan vir ons 'n voorreg wees om julle weer by ons te kan verwelkom.
Hartlike groete
Lionel en Hannie Meyer

Bubez Guesthouse
Letitia G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia G
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Regtig 'n plek om te besoek. Skoon, netjies en ruim. Beddens slaap baie lekker. Hoogs aanbeveelbaar.

Bubez Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie Letitia. Dit was inderdaad vir ons 'n voorreg om julle te huisves. Julle was sulke maklike mense om tevrede te stel.
Hartlike groete
Lionel en Hannie Meyer

Bubez Guesthouse
Nadia H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia H

Asemrowend.

Wat 'n pragtige plek en oulike oom en tannie, dankie vir die besoek, ons sien julle beslis weer, baie netjies en die mooiste uitkyk.

Bubez Guesthouse's terugvoer

Beste Nadia,

Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was so 'n plesier om julle te huisves.

DIt is net besondere mense soos julle wat die mooi in ander mense en hul dinge sien. Dit is maar eintlik as gevolg hiervan dat julle dit vir ons so maklik gemaak het om julle tevrede te stel.

Hartlike groete,
Lionel en Hannie

Bubez Guesthouse
Charl V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Gesin met tieners

Ek sal Bubez enige tyd aanbeveel weens die uitstekende gasvryheid.

Bubez Guesthouse was alles wat ek verwag het en nog baie meer. Die ligging en die uitsig is onverbeterlik. Weens my nuuskierigheid as 'n reisiger in 'n vreemde dorp het ek die eienaars gepeper met miljoene vra oor hulle dorp en die geskiedenis daarvan. Lionel, die gasheer, het my en my seun op 'n uitstappie geneem in sy motor en ons na verskeie watervalle en ander besienswaardighede geneem wat heeltemal onbekend is aan enige ander toeriste. Hierdie tipe uitstappie is nie deel van die verblyfpaket nie, maar Lionel het aangebied om ons te gaan wys slegs omdat ons altwee 'n passie deel vir die natuur. 5 Sterre, welgedaan Lionel en Hannie, sien julle binnekort. Groetnis, die van Rooy's.

Bubez Guesthouse's terugvoer

Hallo Charl,
Ek en Hannie is totaal oorweldig deur julle dankbaarheid en bewondering vir die bietjie moeite wat ons gedoen het om julle verblyf aangenaam te probeer maak. Jou pragtige resensie laat ons klein en baie dankbaar voel. Dit sal vir ons 'n besondere voorreg wees om julle ter enige tyd weer te huisves.
Ons wens jou en jou seun Vincent die beste van seënwense toe vir die jaar wat voorlê.
Hartlike groete.
Lionel en Hannie

Bubez Guesthouse
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrews-straat 11, Barberton, 1300, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACA67FLrpMSrj7uRpLuzduSmObXIci8B0yQvsJtqUlxlsPbyBgm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 11 Andrews Street Barberton 1300 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.785082754559 31.059461341104
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za