Buffalo Hills Private Game Reserve
14 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 33 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beauchef Plaas nommer 541, Buffalo Hills Privaat Natuurreservaat, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Buffalo Hills Private Game Reserve bied verblyf aan in 4 unieke selfsorgeenhede vir klein of groot groepe. Dit is ongeveer 30 km suid van Harrismith naby die Sterkfonteindam in die Oos-Vrystaat.
Verblyf word in Fishing Cottage, Beauchef Farm House, en Buffalo Hills Mountain Lodge aangebied. Die eenhede het elkeen 'n gemaklike bed, 'n en suite-badkamer, WiFi en 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond toegerus is. Daar is ook 'n sitarea, kaggel, 'n TV en DStv.
Aktiwiteite op die perseel sluit visvang, bergfietsry en voëlkyk in.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.9 uit 5van 14 resensies vir Buffalo Hills Private Game Reserve
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ligging
- Beauchef Plaas nommer 541, Buffalo Hills Privaat Natuurreservaat, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Buffalo Hills Private Game Reserve het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 33 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beauchef Plaas nommer 541, Buffalo Hills Privaat Natuurreservaat, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom