LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Buffalo River Self-catering | LekkeSlaap
+33

Buffalo River Self-catering

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffalo River Plaas, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Buffalo River Self-catering is aan die uithoeke van Newcastle in KwaZulu-Natal geleë. Die plaas is ongeveer 10 km van die dorp en talle winkels, restaurante en ander geriewe af.

Verblyf word aangebied in 2 selfsorg-eenhede wat elkeen slaapplek aan 2 gaste bied. Elke eenheid het 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuise is volledig toegerus met basiese selfsorggeriewe en daar is 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenhede het elkeen 'n patio en braaigeriewe en daar is onderdakparkeerplek vir voertuie beskikbaar. Die eenhede word daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 53 resensies vir Buffalo River Self-catering
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Buffalo River Plaas, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Buffalo River Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Newcastle KwaZulu-Natal
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffalo River Plaas, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjYjZiNTZjLTk0MDItNGJhMS05MzI1LTk2YzhiOGRkNzYyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 Buffalo River Farm Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.678910657433 29.99471694231
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!