Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffalo

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 52

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Buffalo
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lorraine F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine F
Saam met vriende

Niks nodig nie.

Ons het vreeslik lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met vriende

Heerlik gekuier in hierdie netjiese huis met luukse afwerkings!

Swembadjie was 'n bonus en so baie diere het kom kuier! Gaan definitief weer! Ons wou nie 'n grasdak huis huur nie, nie dubbelverdieping nie en Buffalo het al ons boksies getick! Uitleg van so 'n aard, dat almal kan saamkuier! Die persoon in die kombuis, op die gerieflike groot stoep en die een in die swembad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabang M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabang M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place is clean.

All I can say is the place is clean and tidy wished to stay a little longer

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet J

Awesome fabulous en so baie ontspannend.

Ons het dit so baie geniet. Huis is wonderlik ingerig en awesome atmosfeer. Baie ontspan en die on suite in elke kamer is 'n bonus gewees. Baie dankie vir wonderlike diens en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine O
Gesin met klein kinders

Tranquil, peaceful, beautiful.

Buffalo was wonderful. The unit itself is very clean and tastefully decorated. We thoroughly enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek, alles wat mens nodig het vir 'n lekker rustige naweek.

Plekkie is goed uitgerug, lekker braai area, met klein swembad. Rustige area en eenheid is baie skoon. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glynis K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Glynis K
Saam met vriende

Ongelooflik! Rustig, pragtig, ontspannend, mooi, netjies en skoon, vriendelike bestuur, lieflike swembad, alles wat ons verwag het en nog meer!

Kan nie wag vir ons volgende besoek nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette B
Gesin met klein kinders

Baie oulik en netjies en het baie lekker gebly.

Sal enige tyd weer gaan, dis 'n baie baie mooi plek, netjies en my dogtertjie het dit so geniet as die bokkies vir haar kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 570
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 570
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 570
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erdvarkstraat 4119, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiloOBkOAOMlJ65ddSO9MoOSpOqsLQLcyxAznppI0G1vbRe37zO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 570 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 4119 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.354206 31.800491
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem