- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buffelcor Langkop Boerdery, Boshof, 8349, Vrystaat
- Vanaf R300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Buffelcor Blikkiesdorp is langs die R64 tussen Boshof en Kimberley op 'n wildplaas geleë. En is maklike met 'n SUV of bakkie bereikbaar.
Verblyf word in 5 eenhede en 2 kampeerplekke gebied. Daar is 'n gemeenskaplike leefruimte, genaamd die Tavern, wat 'n eetarea, sitarea met 'n kaggel, veerpyltjiebord, 'n pooltafel en verskeie bordspeletjies het. Daar is 'n swembad is langs die Tavern. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n gasstoof en 'n yskas toegerus.
Gratis WiFi is beskikbaar en hierdie verblyf maak van sonkrag gebruik tydens beurtkrag.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Calla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Buffelcor Langkop Boerdery, Boshof, 8349, Vrystaat
- Gaste dink Buffelcor Blikkiesdorp het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buffelcor Langkop Boerdery, Boshof, 8349, Vrystaat