Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffeldoorn Gasteplaas

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Buffeldoorn Gasteplaas
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Charmain H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain H

Ontspanne en rustig.

Tweede besoek by Buffeldoorn Gasteplaas. Pragtige plek, hope ekstra bederfies van die gasvrou af. Lowergroen grasperke, mooi natuurskoon. Ons sal ongetwyfeld weer en weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charne K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrede, natuur, gerieflik.

Philip en Sandra is die perfekte gashere. Alles was skoon, netjies, luuks en ruim. Jy hoef net kos te bring, alles is daar. Dit is ongelooflike waarde vir geld. En 'n lieflike plek om te kuier, ontspan, stap en weg te breek. Hoogs, hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis die mooiste en mees toegeruste plek waar ons nog gebly het.

Maklik om te find en nie te lang grondpad tot die huis nie (4km). Baie vriendelike ontvangs en het onmiddelik tuis gevoel. Die huis en tuin word pragtig onderhou met als op sy plek en soos in nuwe kondisie. Sal beslis weer die huis besoek met vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Ongelooflik!

Ons het 'n wonderlike tydjie gehad by Buffeldoorn Gasteplaas. Dit is die netjiesste en skoonste plek waar ons nog ooit gebly het, en daar was alles. Ons het niks kortgekom nie. Die huis is ten volle toegerus, pragtig en luuks. Die tuin het die mooiste lowergroen gras en koeltebome. Ons gasvrou, Sandra, was puik en het ons lekker bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip F
Gesin met tieners

Magnificent.

Beautiful mini castle with peaceful scenery, well-kept garden and dam if you love nature and tranquillity. Game room for the young at heart. Very good value for money and everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffeldoorn Gasteplaas se terugvoer

Hallo Philip
Baie dankie vir jou resensie en terugvoer.
Ons gaan beslis poog om ń sein versterker te laat insit.
Mooi jaar vir julle!
Groete
Sandra

Buffeldoorn Gasteplaas
Cornelia S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia S

Gasvry en ontspanne.

Die verblyf het ons verwagtinge oortref. Ons kon heerlik ontspan in die mooie natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R720, Buffeldoorn-plaas, Koppies, 9540, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b407a4a7133470199c6270368cfd73f35d2ad20290abaa852fc8372f11215fb996406bc16db1f7f42c054dd3ff79d8b65f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Off the R720 Buffeldoorn Farm 9540 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.318110002517 27.645485174867
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem