LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+20
Selfsorg in Buffelsbaai

Buffelsbaai Woonstel 1



4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 188 Walker Drive, Buffels Bay, 6570, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Buffelsbaai Woonstel 1 is net 'n hanetreetjie vanaf die strand en bied selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel. Dis ideaal vir 'n gesinsvakansie in Buffelsbaai.

Die woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste in dié kamer maak van die tweede badkamer met 'n stort gebruik. Alle linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 5 gaste. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket.

Die skuifdeure lei na 'n onderdakbalkon met 'n etenstafel en 'n Weber. Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek en die gemeenskaplike braai-area. Die woonstel is stapafstand vanaf 'n plaaslike winkel en restaurant wat ontbyt en middagete bedien.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Fietsry
Visvang
Swem

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet


Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
André B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Heerlik gebly. Fantastiese woonstel met 'n pragtige uitsig oor die strand. Als is baie netjies, gerieflik en in werkende orde. Ons het so...
Sien meer
Sep 2026
Wilma E
Gesin met tieners
5.0
Fantasties, rustig. Baie dankie, ons het 'n wonderlike tyd gehad. Sal enige tyd terugkom.
Apr 2026
Zandre W
Saam met lewensmaat
5.0
Familievakansie. Ons het heerlik gebly, reg by die see. Die woonstel het alles gehad wat ons nodig gehad het, ingesluit WiFi en DStv. Alles was skoon ...
Sien meer
Mrt 2026
Drieka G
Gesin met tieners
5.0
Baie vriendelike ontvangs en alles was meer as perfek! Vreeslik lekker gebly.
Okt 2025
Michele O
5.0
Al negatiewe punt was die bure en hul vriende wat deurnag partytjie gehou het. Baie lekker gebly. Dankie vir die hartlike verwelkoming.
Apr 2025

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
André B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Baie lekker. Heerlik gebly. Fantastiese woonstel met 'n pragtige uitsig oor die strand. Als is baie netjies, gerieflik en in werkende orde. Ons het sommer dadelik met die intrapslag tuis gevoel. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma E
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Fantasties, rustig. Baie dankie, ons het 'n wonderlike tyd gehad. Sal enige tyd terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandre W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Familievakansie. Ons het heerlik gebly, reg by die see. Die woonstel het alles gehad wat ons nodig gehad het, ingesluit WiFi en DStv. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drieka G
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie vriendelike ontvangs en alles was meer as perfek! Vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele O
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Al negatiewe punt was die bure en hul vriende wat deurnag partytjie gehou het. Baie lekker gebly. Dankie vir die hartlike verwelkoming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien P
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.8
Jul 2026

Kort vakansie. Ja, dit was 'n belewenis om daar vakansie te hou. Mooiste lang strand. Nie oorvol nie, klein dorpie. Ons al vier het dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher R
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2026

Wonderful. Lovely stay, would come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon E
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Kan nie wag om weer hier vakansie te hou. Vriendelike mense en baie skoon vakansieplek. Die restaurant kwaliteit en die kafee beskikbaarheid is 'n ekstra bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie L
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Dit was aangenaam, met twee eetplekke (een op die strand in 'n houer!). Ruim, met die gerief van 'n gasstoof ekstra, saam met die elektriese toebehore. 'n Vol DSTV-pakket, wat onmiddellik vir ons opgevolg is toe die opvangs 'n probleem was. Die uitsig op die strand was lekker, en die parkeerterrein onder ons woonstel het nie gepla nie - dit was weliswaar nie hoogseisoen nie. 'n Baie veilige strand, waarskynlik ideaal vir gesinne met kleiner kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia W
Lang verblyf
5.0
Apr 2024

Gerieflike, ruim en netjiese verblyf, reg op die strand en by die restaurant. Ons (ek, my dogter en skoonseun) het heerlik gekuier! Die stoep het 'n mooi uitsig op die baai en dit is baie beskermd teen wind en weer. Lekker ruim woonstel en so gerieflik naby die restaurant. Parkering onder skadunet en baie veilig al is dit langs die straat. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 103

Op LekkeSlaap 4 jaar


Ligging

Gaste dink Buffelsbaai Woonstel 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 17:00
Uitklok Voor 10:00

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R350 per bespreking

Rook is nie op die perseel toegelaat nie.

Partytjies is nie op die perseel toegelaat nie.

Harde musiek is nie op die perseel toegelaat nie.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

188 Walker Drive, Buffels Bay, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ac43e1a39b2b4781be4e2396d251837c45566bd24a1895d29f1d8da248e6cda19d82e057ab0ce08a093a929838581d6427a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 188 Walker Drive Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.086578162706 22.973856003284
Soek in 'n groter streek