LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+20
Selfsorg in Buffelsbaai

Buffelsbaai Woonstel 1

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 188 Walker Drive, Buffels Bay, 6570, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Buffelsbaai Woonstel 1 is net 'n hanetreetjie vanaf die strand en bied selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel. Dis ideaal vir 'n gesinsvakansie in Buffelsbaai.

Die woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste in dié kamer maak van die tweede badkamer met 'n stort gebruik. Alle linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 5 gaste. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket.

Die skuifdeure lei na 'n onderdakbalkon met 'n etenstafel en 'n Weber. Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek en die gemeenskaplike braai-area. Die woonstel is stapafstand vanaf 'n plaaslike winkel en restaurant wat ontbyt en middagete bedien.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
André B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Heerlik gebly. Fantastiese woonstel met 'n pragtige uitsig oor die strand. Als is baie netjies, gerieflik en in werkende orde. Ons het so...
Sien meer
Sep 2026
Wilma E
Gesin met tieners
5.0
Fantasties, rustig. Baie dankie, ons het 'n wonderlike tyd gehad. Sal enige tyd terugkom.
Apr 2026
Zandre W
Saam met lewensmaat
5.0
Familievakansie. Ons het heerlik gebly, reg by die see. Die woonstel het alles gehad wat ons nodig gehad het, ingesluit WiFi en DStv. Alles was skoon ...
Sien meer
Mrt 2026
Drieka G
Gesin met tieners
5.0
Baie vriendelike ontvangs en alles was meer as perfek! Vreeslik lekker gebly.
Okt 2025
Michele O
5.0
Al negatiewe punt was die bure en hul vriende wat deurnag partytjie gehou het. Baie lekker gebly. Dankie vir die hartlike verwelkoming.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 103

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 188 Walker Drive, Buffels Bay, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Buffelsbaai Woonstel 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

188 Walker Drive, Buffels Bay, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ac43e1a39b2b4781be4e2396d251837c45566bd24a1895d29f1d8da248e6cda19d82e057ab0ce08a093a929838581d6427a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 188 Walker Drive Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.086578162706 22.973856003284
Soek in 'n groter streek