Rust De Winter Akkommodasie by Buffelsdrift Rust de Winter | LekkeSlaap
+38

Buffelsdrift Rust de Winter

Squirrel Kothuis
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n solder met 2 enkelbeddens vir kinders. Die eenheid het ook 'n kombuis, klein sitkamer en 'n dek wat oor die swembad kyk.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bushbuck Kothuis
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n solder met 3 enkelbeddens vir kinders. Die eenheid het ook 'n kombuis, klein sitkamer en 'n dek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Crocodile Lapa
Vanaf R1 650
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Crocodile Lapa is aan die oewer van die Elandsrivier geleë en het 'n dek wat oor die rivier hang. Daar is 2 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer het. Die derde, aparte badkamer het 'n stort en toilet. Die lapa beskik ook oor 'n sitkamer, eetarea en kombuis. Daar is 2 slaapbanke in die sitkamer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrift 179 , Rust de Winter, 0406, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2ODJhNzdlLTI5YzYtNDUwNy05N2U0LTNiZDU4YmM4Y2ExYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 179 Buffelsdrift Rust de Winter 0406 Limpopo 086 999 0018 11:00-18:00 10:00 -25.22247 28.552404
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za