Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffelsdrift Rust de Winter

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 42 resensies vir Buffelsdrift Rust de Winter
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Karen G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plek vir 'n wegbreek.

Buffelsdrift Rust de Winter gee jou stilte en spasie in die natuur in oulike akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thank you for taking the time to do a review.
Glad that you enjoyed your stay and hope to see you again soon.

Buffelsdrift Rust de Winter
Adri B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri B
Saam met vriende

A wonderful weekend of beauty, peace and quiet.

A perfect way to get away from the noise of the city life! We have been at Buffelsdrift before and brought friends with this time to share the joy. We love that the units are far apart (private), and have a beautiful view and rustic feel. There is plenty of wood for a braai, and camping chairs to sit on the deck. We did a 7 km hike and saw giraffes, warthogs, impala, blesbok, monkeys, butterflies, birds etc. A drive to the lookout point is a must - the view is incredible! The owners are very kind, helpful and accommodating. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thanks for taking the time to do a review

Glad you enjoyed it and hope to see you again soon

Buffelsdrift Rust de Winter
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Maria B

Dirty, spider webs, dirty pool, deceiving advertising.

Big disappointment! Definitely 2 star. I would not pay more than R300 p/p sharing. Full of spiderwebs. Very deceiving advertising.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Hi Maria I am very sorry to see that you didnt have a great experiance with us

Please feel free to give me a call to discuss so that this does not happen again

Regards D

Buffelsdrift Rust de Winter
Adri B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heavenly.

A wonderful last-minute break away for New Years, what a way to start the year. Beautiful area, lush and green after all the rain. Perfectly private and quiet, only the sounds of birds (could hear the likes of the woodland kingfisher, fish eagle, Red-chested cuckoo etc). No cell phone signal at the cabin but could send messages on our 5km hike. Saw plenty of animals (eland, zebra, wildebeest, jackal, giraffe, impala, waterbuck, etc) on hike and drive. Worth driving to the lookout point. We will most definitely come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thank you for taking the time to do a review.
I am glad that you enjoyed it.
See you soon.

Buffelsdrift Rust de Winter
Tilde E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tilde E
Saam met vriende

Ons het spesifiek gegaan om die Big Birding Day in die omgewing te doen.

Die opset en plaas het beslis meëgewerk tot 'n suksesvolle dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thank you for taking the time to do a review.
Hope to see you again soon.

Buffelsdrift Rust de Winter
Grietha P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grietha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en die mooie sonsondergang. Net jy en die natuur.

Sal definitief teruggaan vir die rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thank you for taking the time to do a review
Glad you enjoyed it
Hope to see you again soon

Buffelsdrift Rust de Winter
Tabita W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tabita W
Gesin met tieners

Rustig in die natuur.

Stilte, natuur, rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thank you for taking the time to do a review.
Glad that you enjoyed it.

Buffelsdrift Rust de Winter
Danelle S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danelle S
Gesin met klein kinders

Peaceful breakaway.

The location and farm is beautiful. Secluded, away from other guests and a great way to escape the busy city life, no WiFi or cellphone reception.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thank you for taking the time to do a review.

Hope to see you again soon.

Regards, Donald.

Buffelsdrift Rust de Winter
Odette K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Odette K
Gesin met klein kinders

Lekker gerus in pragtige natuurskoon.

Die min gerief was op die ou einde vir ons goed gewees om ons as gesin te laat afskakel. Ons was net bekommerd oor veiligheid a.g.v. ligging. Die huisies is baie mooi, maar nie onlangs skoon gemaak nie, baie stowwerig en goed soos 'n rasper, braaibak was nie beskikbaar nie, asook beddegoed en handdoeke wat verskaf was is bietjie opgebruik al. Maar die natuurskoon was baie mooi, en die diens was ook goed gewees. Ek het net 'n netjieser, skoner en beter onderhoudende plek verwag vir die bedrag wat ons betaal het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clare E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Clare E
Gesin met klein kinders

A lovely weekend away.

We enjoyed our weekend. Very private in the middle of the bush! The kids loved sleeping in the loft.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thank you for taking the time to do a review.
We are glad that you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back.
Regards, Donald.

Buffelsdrift Rust de Winter
Ronel V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met vriende

Heerlike wegbreek van die stad as jy niks mense wil sien nie en die natuur wil geniet.

Ons het heerlik gekuier. Die huisie was baie goed ingerig en ons het niks kortgekom nie. Ons is mooi verduidelik watter roetes ons kon ry (ons het nie 'n 4x4 nie) en het maklik reggekom. Ook lekker gaan stap. Ons sal beslis weer gaan en dit vir ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thank you for taking the time to do a review. We are glad that you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back. Regards, Donald.

Buffelsdrift Rust de Winter
Christiaan B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kom weer!

Weereens baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thank you for taking the time to do a review. We are glad that you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back.
Regards,
Donald.

Buffelsdrift Rust de Winter
Christiaan B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B
Gesin met klein kinders

Ons baie lekker gebly, en die bos is fantasties!

Die huisie is baie goed ingerig. Die natuurlewe is great, en die staproetes baie lekker

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thank you for taking the time to do a review
We are glad that you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back
Regards
Donald

Buffelsdrift Rust de Winter
Daan M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein stukkie paradys.

Ons het van Vrydagaand tot Sondagoggend die volgende wild gesien: elande, blouwildebeeste, kameelperde, zebras, njalas, vlakvarke, duiker en rooibokke. Die wild is wel skaam en die gebied is dig bebos so dis nie 'n wildtuin-ervaring nie. Baie voëllewe rondom die vleiland. Genoeg staproetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thanks for taking the time to do a review.

Glad that you had a wonderful stay and hope to see you again soon.

Regards Donald

Buffelsdrift Rust de Winter
Ingrid P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect stay in beautiful location.

A great place for nature-lovers in beautiful surroundings. Very kind and caring host. Comfortable, beautiful huts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thank you see you soon.

Buffelsdrift Rust de Winter
Charl B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige stilte en ontspanning.

Ons cabin was ten volle toegerus met alles wat mens nodig het. Daar is gasstoof, gas-geyser en gasverwarmer in die cabin, die braai-area het 'n ordentlike braai en 'n groot tafel. Die plaas is baie rustig en daar is 'n mooi uitkykpunt wat uitkyk oor die hele vallei. Sal dit vir enige persoon wat 'n rustige naweek weg van die stad af wil he.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thanks for taking the time to do a review.
Hope to see you soon.
Regards,
Donald

Buffelsdrift Rust de Winter
Lara S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Inheemse boswegbreek by uitstek!

Wonderlike ervaring! Werklike rus, vrede en natuurwaardering in 'n goed bewaarde, inheemse bos waar net bosgeluide en stilte gesels. 'n Grasboek, boomboek en voëlboek moet saam. Onvergeetlike kuier om weer mensself te vind en te distansieer van die gejaag en geraas. Gaaf om julle te ontmoet Dave en Donald en dankie dat julle hierdie belewenis deel! Julle sien ons beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thank you for taking the time to submit a review and we hope to see you again soon.

Buffelsdrift Rust de Winter
Cornelis M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Easy stay-over for a weekend.

Easy to find. Peaceful in the bush. Real nature experience. Well equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thanks for taking the time to submit a review and hope to see you again soon.

Buffelsdrift Rust de Winter
Clarissa M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa M
Saam met vriende

Fantasties toegerus, ideale wegbreek!

Sal sonder twyfel die plek aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thanks for taking the time to do a review
We appreciate your feedback and we look forward to seeing you again.
Regards, Buffelsdrift Hiking Trails.

Buffelsdrift Rust de Winter
Gideon V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker cosy buitelewe vacation.

Baie lekker, kon net geen diere opspoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thanks for taking the time to do a review

We appreciate your feedback and look forward to seeing you again

Regards Buffelsdrift Hiking Trails

Buffelsdrift Rust de Winter
Estelle V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Gesin met klein kinders

Pure bliss.

Was 'n heerlike tyd in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thank you for taking the time to do a review.

Hope to see you soon.

Buffelsdrift Rust de Winter
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste, billikste, naaste bosverblyf wat ons nog gehad het.

Pragtige plaas. Goed versorg, mooi onderhou. Naby genoeg vir naweekuitstappie. Prakties ingerig. Lieflike plek om te ontspan onder groot va'erlandswilg. Kan stap en fietsry na hartelus. Volop wild. Abundant bird life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gerus en heerlik om so na aan die natuur te wees.

Het baie lekker gebly. Al fout is dat die houtdek by die swembad 'n stukkende plank het en moet vervang word, kan 'n besering opdoen as jy daar inval.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Dear Arnold,

Thank you for taking the time to submit a review. The problem is being attended to.

Regards,
Donald

Buffelsdrift Rust de Winter
Andrew E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was eenvoudig die moeite werd. Sal beslis weer gaan.

Hier is nou 'n plekkie waar jy ontspan, rustigheid geniet en van g'n mens hoor nie. Wandelpaadjies is wonderlik. Die eienaars dink buite die kassie en moet gekomplimenteer word. Die wooneenheid is skoon, goed ingerig, prakties en maak voorsiening vir genoeg. Ons gaan beslis weer. Die plek was vol en ons het van niemand gehoor nie. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thank you for taking the time to do a review.

See you soon.

Buffelsdrift Rust de Winter
Marichelle H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marichelle H

Was regtig amazing.

Wens ons kon langer bly, was een van die mooiste plekke waar ons nog by was, eerste keer so in die bosveld, die beste was die voetslaan tussen die wild, het kameelperde, rooibokke, blouwildebeeste en soorte voëls gesien, was asemrowend om so iets te kon doen, gaan beslis weer kom en vir baie langer, beslis die prys werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thank you very much.

We hope to see you soon.

Donald

Buffelsdrift Rust de Winter
Stefan F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die naweek was net te kort.

Alles wat 'n mens kon benodig was daar. Die yskas en stoof wat beide gas is het effe gelol, maar daar was vinnig daaraan aandag gegee en ons was van ekstra ys kosteloos voorsien om te help om die koue-goed koud te hou. Die afstand vanaf Centurion maak dat ons beplan om gou weer daar te gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luther P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luther P
Gesin met tieners

'n Rustige wegbreek sonder tegnologie in pragtige bosveld.

Die chalet is goed ingerig. Effens knap vir 3 tieners bo in loft. Heerlik stil en weg van ander chalets. Pragtige braaiplek. Het die bergfietsroetes en staproetes geniet. Uitsig van bo op die berg is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thank you for taking the time to post a review.

Glad that you enjoyed it and hope to see you again.

Regards,
Donald

Buffelsdrift Rust de Winter
Dawie B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie B
Gesin met tieners

Rustig.

Aangenaam en rustig. Goeie staproete en het heelwat wild gesien. Elke eenheid is netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thank you for taking the time to do a review.

Buffelsdrift Rust de Winter
Hannes E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig en gemaklik.

Was lekker sal weer gaan oorbly daar. Alles was super skoon soos ons daarvan hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Aletta S
Gesin met tieners

Was 'n groot belewenis.

Was 'n groot belewenis met die staptoer tussen die wild. Het baie diere gesien. Was baie lekker en rustig en lekker eenkant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike sielekos.

Het wonderlike tyd gehad, net te kort! Dankie dat ons later kon uitgaan, waardeer dit baie. Oulike cottage met goeie geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was sielskos, die rustigheid, gerief, natuur.

Buffelsdrift was 'n ware diamant en het beslis met die natuur en rustige uitleg ons "tanks" weer vol gemaak en ons batterye herlaai. Sal beslis weer kom kuier. Die Chalet is mooi toegerus met alle geriewe! Dankie Donald!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy B
Enkelreisiger

Baie rustig en ontspannend!

Ek het die stilte en rustigheid waardeer. Voëls en ander diere was om my en ek kon die natuur ten volle geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thank you, hope to see you soon!

Regards,
Donald

Buffelsdrift Rust de Winter
Johann V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Donald was baie hulpvaardig, ons het heerlik ontspan en die 11 kilometer staproete gedoen, nie baie wild gesien maar genoeg voëls gesien wat opgemaak het daarvoor.

Gerieflik naby aan Pretoria, daar is twee roetes: die een roete is vanaf die Hammanskraal afdraai en deur Dinokeng reservaat, dis 'n korter pad met een minder tolhek maar daar is 'n 60 km/h spoedbeperking en menige spoedhobbels. Die ander roete is via die N1 vanaf die Rust de Winter afdraai, effens verder en 'n addisionele tolhek by Carousel, ongeveer 'n uur se rit tot by die huis. Die naggeluide was ongelooflik met die Skopsuiltjie en die kakelaars wat vroeg oggend mekaar afgewissel het. Die Natalse fisant (ons het hom die "Hoender" gedoop) het ons kos van die tafel kom steel, later die middag het twee Spookvoëls gefluit in die massiewe Apiesdoringbome wat 'n kenmerk van die kamp is. Uit en uit 'n heerlike naweek teen billike koste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann D

Will definitely recommend this great getaway.

The lodge is spacious and clean .A great getaway. Peaceful and serene.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thank you very much. See you soon.

Buffelsdrift Rust de Winter
Loutjie S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loutjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging is eenvoudig verruklik en die verblyf uiters goeie waarde vir geld.

Slegs een ding - ek sou regtig die badkamer van Squirrel Cottage bietjie groter gemaak het, en die braai-area 'n dakkie gegee het sodat mens in die reën ook kan braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S
Gesin met klein kinders

Baie rustig, privaat en skoon.

Die Squirrel Cottage was baie skoon en volledig ingerig. Alhoewel daar nie krag is nie, is die gas en sonpanele meer as voldoende vir warm water en lig. Ons sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thank you, see you soon.

Buffelsdrift Rust de Winter
Natasha V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Saam met vriende

Wow! Kon nie vir beter gevra het nie.

Perfekte plek om te rus en die natuur te geniet. Wonderlike uitsig en skoon akkommodasie. Baie vriendelike mense wat die plek besit en daar was alles beskikbaar. Ons sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thanks a lot see you soon.

Buffelsdrift Rust de Winter
Edward R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edward R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid in die natuur - uit die boonste rakke!

Die beste plek is sommer om die draai van Centurion om weg te kom en net in die natuur te "chill". Sonkrag en gas dra verder by tot die rustigheid van die omgewing. Geen selfoonontvangs is die kersie op die koek. Baie dankie! Ek wou nie hierdie juweel met my vriende deel nie, maar hulle het die foto's op Facebook gesien en aangedring op meer inligting. Hou so aan! Ek sal gou weer terugkeer! Dankie vir jul vriendelikheid en gasvryheid Dave, Suzy en Donald!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thank you and see you soon.

Buffelsdrift Rust de Winter
Lynnzelle B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnzelle B
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Ek kan Buffelsdrift met gemak aanbeveel. Baie netjies, skoon, rustig en baie ekstras wat mens nie by ander plekke verniet sal kry nie. Ons het 'n wonderlike naweek gehad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffelsdrift Rust de Winter se terugvoer

Thank you very much.

Buffelsdrift Rust de Winter
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrift 179, Rust de Winter, 0406, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2ODJhNzdlLTI5YzYtNDUwNy05N2U0LTNiZDU4YmM4Y2ExYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 179 Buffelsdrift Rust de Winter 0406 Limpopo 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -25.22247 28.552404