Nasionale Krugerwildtuin Suid Akkommodasie by Buffelshoek Tented Camp | LekkeSlaap
+39

Buffelshoek Tented Camp

3 resensies
Tentekamp
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buffelshoek Camp-weg, Manyeleti Wildreservaat, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Buffelshoek Tented Camp is in die suidoostelike deel van die Manyeleti Wildreservaat geleë, naby die Krugerwildtuin en die Sabi Sand Privaat Natuurreservaat.

Buffelshoek bied 'n regte egte bos-ervaring, maar gaste se gerief word ook hoog op die prys gestel. Die perfekte balans tussen luukse gerief en 'n Bosveld-atmosfeer word gehandhaaf. Gaste geniet ook privaatheid in die 5 bekoorlike tente met slaapplek vir 2, grasdakkies en tentdoeke voor. Al die eenhede het en suite-opelug-bakdamers op houtdekke. 'n Maksimum van 10 gaste per kamp word toegelaat en dit verseker dat elkeen van ons gaste persoonlike aandag geniet.

Die kamp is nie omhein nie en daar is beperkte sonkrag. Die eetarea word met lanterns belig en gaste kan hul maaltye daar of onder die sterre in die boma geniet. Sit saans om die kampvuur en luister na die strelende geluide van die Bosveld. Dis wanneer Buffelshoek se unieke atmosfeer tot sy reg kom.

Ontspan in die knus sitkamer en gesels met ander reisigers. Verder kan jy ook op die wildkyk-dek ontspan en kyk hoe die wild en magdom voëlspesies by die watergat en oor die vlakte verbygaan. Elke nou en dan is daar selfs 'n olifant wat by die kamp kom aanklop, so jy hoef nie ver te gaan om een van die Groot 5 te sien nie.

Wildritte soggens en saans word by jou verblyf ingesluit. Die wildritte word deur 'n gids in 'n oop safari-voertuig aangebied, so 'n interessante uitstappie word gewaarborg. Tydens die oggend-wildritte kan jy kyk hoe die Bosveld ontwaak en saans kan jy 'n paar van die sku nagdiere en roofdiere met die soeklig te sien kry. Met ons uitstekende gidse kan ons amper waarborg dat jy die Groot 5 oor 'n periode van 3 dae sal aanskou.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Buffelshoek Tented Camp
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Buffelshoek Camp-weg, Manyeleti Wildreservaat, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
  • Gaste dink Buffelshoek Tented Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R6 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buffelshoek Camp-weg, Manyeleti Wildreservaat, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c6007660a38d19b9afa6ae6b55a5a8b8110d62f1d5311d60a2af9dc6c4a1dd93155cbc7ea0565a068d45990cf02a691a100?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 400  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Buffelshoek Camp Road Manyeleti Game Reserve 1360 Mpumalanga 086 999 0018 13:00-17:00 11:00 -24.660183333333 31.555866666667
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za