Buitehof Gasteplaas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Buitehof Gasteplaas is ideaal vir 'n gesin, paartjie, groep, sakereisiger of diegene wat net in Lichtenburg wil oornag. Dit bied 'n plaasatmosfeer en is net buite die dorp sowat 10 km vanaf Kosterweg.

Daar is 4 dubbelkamers, 3 tripelkamers, 2 gesinskamers, ateljeewoonstel, gesinseenheid langs die hoofhuis, kothuis, eenheid met 2 slaapkamers, en 'n aparte kamer met slaapplek vir 3.

Buitehof Gasteplaas is ideaal as jy uit die stad wil wegbreek en in die natuur wil ontspan, maar steeds naby die dorp wil wees.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Buitehof Gasteplaas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za