Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buitehof Gasteplaas

Kamer 3, 4 en 5 - Gesinskamers
Vanaf R750
R750 R638
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gesinskamer het 'n dubbelbed, 'n stapelbedbed en 'n badkamer met 'n stort of bad. Geriewe in die kamer sluit 'n plafonwaaier, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Koffie, tee, beskuit, jogurt en ontbytgraan.

Huisreëls

Spesiale tariewe is beskikbaar vir langtermyngaste en kontrakwerkers. Doen asb. navraag.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2 - Tripelkamer
Vanaf R800
R800 R680
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n plafonwaaier en lugversorging in, en tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit. Handdoeke word ook voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Koffie, tee, beskuit, jogurt en ontbytgraan.

Huisreëls

Spesiale tariewe is beskikbaar vir langtermyngaste en kontrakwerkers. Doen asb. navraag.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid langs hoofhuis
Vanaf R800
R800 R680
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gesinseenheid is langs die hoofhuis en is geskik vir 'n gesin aangesien dit 2 aparte kamers het. Die een kamer het 'n dubbelbed en die ander kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Dit het plafonwaaiers en 'n TV met DStv. Vir jou gerief is daar 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teeskinkbord in die kamer. Daar is 'n aparte ingang tot die kamer en dit het sy eie badkamer met 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Koffie, tee, beskuit, jogurt en ontbytgraan.

Huisreëls

Spesiale tariewe is beskikbaar vir langtermyngaste en kontrakwerkers. Doen asb. navraag.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 1 - Dubbelkamer
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 'n aparte ingang van die gastehuis. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Tee en koffie is beskikbaar. 'n Ligte ontbyt word ingesluit en moet met aankoms gereël word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Spesiale tariewe is beskikbaar vir langtermyngaste en kontrakwerkers. Doen asb. navraag.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
R750 R638
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitehof Gasteplaas, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy9mJjU5MYexmB5aFzrOWeqpv4oy7pKoDxMSMIrBCV8HZ9NeO1v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag, vir 2 mense 28 5 1 4 Buitehof Guest Farm Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.124540136559 26.249985694885