Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buitenstekloof Rooipensie Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 925 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Buitenstekloof Rooipensie Cottage is 'n selfsorgeenheid op 'n werkende plaas wat granate, wingerde en unieke boetiekwyne produseer en sowat 24 km vanaf Robertson is. Dit is ideaal vir paartjies, gesinne of groepe.

Dié sonkrag-aangedrewe kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas en 'n eiland met stoele toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n dagbed en 'n kaggel. Daar is ook 'n beskutte stoep met 'n dubbelslaapbank.

Die eenheid lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe. Verder is daar 'n privaat plonspoel en parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 98

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 925
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 925
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Buitenstekloof Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e4d6322106f76e579588d9b8d1fd4e91208a0bd20605a67521218ce9e813de4821d8738def3ca31c7f097ade63ef91f7e3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 925 per nag, vir 5 mense R60 Buitenstekloof Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.737932354152 19.745279431877
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem