Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Geen rook binnenshuis nie.
Een sak hout word voorsien addisionele hout en ander plaasprodukte is beskikbaar om te koop.
Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëlings en teen 'n ekstra koste per troeteldier. Troeteldiere moet altyd aan 'n leiband wees wanneer hulle buite is, en nie vrylik rondloop nie, om die wild en ander diere in die kloof te beskerm.
Daar is beperkte ontvangs by die kothuis beskikbaar aangesien dit deur berge omring word, maar ontvangs is naby by die ingang na die kloof beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R60, Buitenstekloof Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang