Fish Eagle Villa
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Oxford KT 183, Hippo Pools Shareblock, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R5 518 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Fish Eagle Villa is 'n versteekte juweel in die pragtige bosveld van Limpopo. Hierdie privaat toevlugsoord bied 'n rustige wegbreek aan gesinne met kinders of groepe vriende, en is net 'n entjie se ry vanaf Hoedspruit en die Krugerwildtuin.
Die huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 1 gastebadkamer op die onderste verdieping en 'n solderkamer op die boonste verdieping. Al die slaapkamers het lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer op die boonste verdieping het 'n enkelbed en 'n stapelbed en bed toegang tot die gaste-badkamer war 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n lieflike kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6, en dit lei na die sitarea wat gemaklike rusbanke het. Gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.
Die groot onderdakstoep en houtdek spog met 'n asemrowende uitsig en loop parallel met die rivier. Gaste kan in die plonspoel afkoel, in die son agteroorsit, of langs die vuur kuier terwyl hulle deur die geluide van die bosveld omring word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Bundox Safari
Co.
Eiendomme 5
Resensies 22
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Plaas Oxford KT 183, Hippo Pools Shareblock, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Oxford KT 183, Hippo Pools Shareblock, Hoedspruit, 1380, Limpopo