Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bundu River Lodge

  • Kapasiteit: 108 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N1, 16 km vanaf Ventersburg, Ventersburg, 9450, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bundu River Lodge is 'n selfsorg-vakansiebestemming sowat 16 km vanaf Ventersburg langs die N1. Dit bied 'n rustige natuurlike omgewing waar gaste na 'n lang dag op die pad kan ontspan of net van die besige stad ontsnap.

Verblyf word in selfsorgkamers, standaardkamers, losstaande rondawels en kampeerplekke aangebied. Die selfsorgkamers het elkeen 'n mikrogolfoond, yskas, ketel en breekware. Die standaardkamers is baie eenvoudig en het elkeen 'n dubbelbed of enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n yskassie. Die losstaande rondawels het stapelbeddens en maak van die gemeenskaplike ablusieblok en kombuisgeriewe gebruik.

Daar is ook 'n gewilde konferensie- en trouvenue en 'n groot saal vir partytjies en ander funksies. Die F Geel Kombuis-restaurant is die nuutste toevoeging tot die instansie en bied heerlike ontbyt en 'n mooi uitsig.

Die instansie is langs die Sandrivier geleë en gaste kan daar swem en visvang. Gaste kan ook gaan voetslaan en voëlkyk. Daar is ook 'n kort roete vir bergfietsry en 4x4-roetes.

Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 43 resensies vir Bundu River Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Langs die N1, 16 km vanaf Ventersburg, Ventersburg, 9450, Vrystaat
  • Gaste dink Bundu River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 108 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N1, 16 km vanaf Ventersburg, Ventersburg, 9450, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45c7412627ba9c746843d36eaa84a8dd3c46c929997b33820886d88dbdda9c4bfaf639b3675093ed096053a375002315bd1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 4) 43 5 1 5 off the N1 16km from Ventersburg 9450 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.224166666667 27.079444166667